| Modulekode | RTT 340 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Rekenaargesteunde leer: Leerbestuursisteme, evaluering van onderrigtegnologie, evaluering van die effektiwiteit van tegnologie-integrasie. Etiek in die informasie-era, opkomende tegnologieë. Mobiele tegnologieë. Web tegnologieë. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | RTT 240 |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App